vlieënier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlieënier | vlieëniers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vlieëniertjie | vlieëniertjies |
-
(lêer)
- vlie•ë•nier
- Militêre vlieëniers vlieg onder regeringskontrak as deel van hulle land se verdedigingsmag.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieënier.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|