vlieg in jou moer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Idioom

    Betekenisse

(onbeskof) Vlieg in jou peetjie, gaan na die duiwel, loop vrek, vlieg hel toe, maak jou uit die voete, ens. 'n Uitdrukking om iemand uit te skel en verhoudinge af te breek.

Etimologie

Vlieg/vlug terug in jou ma [se baarmoeder], hardloop na jou ma, maak jou geboorte ongedaan, en dergelike implikasies.

    Vertalings

  Vertalings:    vlieg in jou moer
Engels: go to hell(en)