vlug
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vlug |
| Verlede Tyd | ek | het gevlug |
| Teenwoordige deelwoord | vlugtende | |
-
(lêer)
- vlug
- Weghardloop; van straf of dreigende gevaar ontsnap.
- Toe die plaasaanval begin, moes die inwoners vir hul lewens vlug.
- «Met die stert tussen die bene vlug.»
- Beskaamd wegvlug.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlug | vlugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vluggie | vluggies |
- Handeling van vlieg; deur die lugruim beweeg; die reis wat 'n vliegtuig of voël onderneem.
- Handeling van wegvlug; om van gevaar of straf te ontsnap.
- Ek het die vlug na Parys verpas.
- Die rowers was kort na hulle vlug uit Pretoria betrap.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vlug | vlugge | ||
| Vergrotend | vlugger | |||
| Oortreffend | vlugste | |||
- Rats; met hoë snelheid; vinnig van begrip en/of uitvoering.
- Hy was nie die vlugste deelnemer nie en het verloor.
- Sy krag lê nie in groot-opgesette tonele nie; dit is die vlugge vegies waarmee hy op verrassende wyse ’n realiteits-illusie kan skep.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | vlug | |
| Verboë | vlugge | |
| Partitief | vlugs | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | vlugger | |
| Verboë | vluggere | |
| Partitief | vluggers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | vlugst | |
| Verboë | vlugste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het vlugst(e) | |
- Hulp:IPA: [vlɵɣ̊]
, [vlʏɣ̊]
-
(lêer)
- vlug
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands