vlieg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlieg | vlieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vliegie | vliegies |
-
(lêer)
- (insekte) 'n Tweevlerkige insek wat aan die suborde
Brachycera behoort.
- 'n Vlieg kan met sy twee vlerke op en af, na elke kant en selfs agteruit vlieg.
- «Twee vlieë met een klap slaan»
- Twee take terselfdetyd hanteer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vlieg |
| Verlede Tyd | ek | het gevlieg |
| Teenwoordige deelwoord | vlieënde | |
- Deur die lug beweeg.
- Hoe gereeld vlieg u na die buiteland?
- «'n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie.»
- Resultate word slegs deur moeite, harde werk en inspanning verkry.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieg.