vliegas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vliegas |
- vlieg•as
- 'n Verbrandingsproduk van steenkool wat lig genoeg is dat dit saam met die verbrandingsgasse afgevoer word.
- Die as wat gevorm word, bestaan uit die swaar bodemas wat op bodem van die verbrandingsoond versamel en die vliegas wat saam met die verbrandingsgasse ontsnap.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vliegas.