as
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| as |
- IPA: [ɑs]
- اَسْ
- Oorskot, oorblyfsel van verbranding.
- Die as val van haar sigaret af.
- Hy wil sy as in die bosveld laat strooi.
| Vertalings: as | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| as | asse |
- 1. Spil, stang of staaf waarom of waarop 'n wiel draai.
- 2. Lyn waarom iets beweeg.
- Die kar se as het gebreek.
- Die aarde draai om sy as.
| Vertalings: 1. stang of staaf | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 2. lyn | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Voegwoord |
|---|
| as |
- 1. Ingeval, op voorwaarde dat, indien.
- 2. Wanneer, sodra.
- 3. Soos.
- 4. In die hoedanigheid van, synde
- 1.: As dit maar die waarheid was.
- 2.: As die wind opkom raak dit koud.
- 3.: Sy is korter as haar sussie.
- 4.: Hy het as voorsitter opgetree.
| Vertalings: 1. Ingeval, op voorwaarde dat, indien. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Wanneer, sodra. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Soos. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. In die hoedanigheid van, synde | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor as.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | as v/m |
- asch, meervoud: aschen
- As, oorskot, oorblyfsel van verbranding.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | as v/m | assen |