vlieënier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vlieënier | vlieëniers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vlieëniertjie | vlieëniertjies |
-
(lêer)
- vlie•ë•nier
- Militêre vlieëniers vlieg onder regeringskontrak as deel van hulle land se verdedigingsmag.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieënier.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|