Gaan na inhoud

vloeier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vloeier    vloeiers  
vloei•er
'n Stof wat eienskappe van vloeibaarheid openbaar, soos gasse, vloeistowwe, plasmas en vastestowwe wat bv. as klein, los korrels voorkom en dus kan vloei.
Elke vloeier het ander eienskappe.

    Sinonieme

fluïed

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels fluid(en)
Nederlands fluïdum(nl)
Russies жидкость(ru)