vloot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vloot | vlote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vlootjie | vlootjies |
- vloot
- Die skepe wat 'n land se gebiedswaters beskerm en vir oorlogvoering gebruik word.
- 'n Groep voer- of vaartuie (soos skepe, vliegtuie of motorkarre) wat saam hoort.
- Die Britse vloot het die Frans-Spaanse vloot in 1805 verslaan.
- Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het 'n aantal nuwe Boeings by sy vloot gevoeg.
| Vertalings: vloot | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vloot.