voer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voer | voere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voertjie | voertjies |
- voer
- (voeding) Kos, in die besonder vir plaasdiere.
- Die boer moes na die koöperasie ry om voer vir sy beeste te koop.
| Vertalings: voer | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | voer |
| Verlede Tyd | ek | het gevoer |
- 'n Persoon of dier kos gee.
- Besig wees met iets; doen.
- Die boer voer sy vee.
- Wat voer jy in die mou? Hulle voer oorlog teen mekaar.
- «Iets in die mou voer.»
- Geheime planne of voornemens hê.
- «Met die paplepel voer.»
- So eenvoudig te werk gaan dat almal dit kan verstaan.
| Vertalings: voer | |||
|---|---|---|---|