voorsitter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorsitter | voorsitters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voorsittertjie | voorsittertjies |
- voor•sit•ter
- Persoon wat voorsit en die leiding neem; hoof van 'n bestuur of leier van 'n vergadering.
- Die voorsitter het die vergadering geopen.
| Vertalings: voorsitter | |||
|---|---|---|---|