Gaan na inhoud

voortplant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek plant voort   
(in bysin)   ... dat ek voortplant  
Verlede Tyd  ek  het voortgeplant        
voort∙plant
IPA: [voortˈplant]
  1. (biologie) Verwek 'n nasaat - gewoonlik d.m.v. geslagsgemeenskap.
  2. (fisika) Verder versprei, vorder of verloop.
  1. Elke geslag sal voortplant en sodoende sal die spesie bly voortbestaan.
  2. Elektromagnetiese golwe het nie 'n medium nodig nie en kan in vakuum voortplant.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Biologies
Engels: procreate(en)
  Vertalings:   2. Fisika
Engels: propagate(en)