voorwerpsvorm
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorwerpsvorm | voorwerpsvorme |
- voor•werps•vorm
- (taalkunde) Die spesifieke vorm wat 'n woord aanneem in die funksie van grammatikale objek van die sin.
- Woorde in Hindi het dikwels net twee vorme, 'n nominatief en 'n voorwerpsvorm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|