nominatief
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | nominatief |
Attributief | nominatiewe |
Partitief | nominatiefs |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
nominatiewe | nominatiewes |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈnuə̯minɑtif, ˈnuə̯mənɑtif], meervoud: [ˈnuə̯minɑtivə, ˈnuə̯mənɑtivə]
- byvoeglik: predikatief: [numinɑˈtif, numənɑˈtif], attributief: [numinɑˈtivə, numənɑˈtivə], partitief: [numinɑˈtifs, numənɑˈtifs]
- gesubstantiveer: [numinɑˈtivə, numənɑˈtivə], meervoud: [numinɑˈtivəs, numənɑˈtivəs]
Met Arabiese letters
- نُوَمِینَاتِیفْ , meervoud: نُوَمِینَاتِیڤِی
- byvoeglik: predikatief: نُوَمِینَاتِیفْ , attributief: نُوَمِینَاتِیڤِی , partitief: نُوَمِینَاتِیفْسْ
- gesubstantiveer: نُوَمِینَاتِیڤِی , meervoud: نُوَمِینَاتِیڤِسْ
Spelling tot 1909
- nóminatief, nóminatiif, nó-minatief, nó-minatiif; meervoud: nóminatiwe, nó-minatiwe
- byvoeglik: predikatief: nóminatief, nóminatiif; attributief: nóminatiwe, nóminati-we; partitief: nóminatiefs, nóminatiifs
- gesubstantiveer: nóminatiwe, nóminati-we; meervoud: nóminatiwes, nóminati-wes
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat betrekking het of die funksie het van 'n nominatief.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: nominatief | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nominatief | nominatiewe |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Dié vorm van 'n woord in flekterende tale waardeur die onderwerp, naamwoordelike deel van 'n gesegde of die aangesprokene persoon aangedui word.
- Woord in die nominatief.
Sinonieme
Afkorting
- 1. nom.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nominatief.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | nominatief m | nominatieven |
Verouderde vorme | ||
Genitief | nominatiefs | nominatieven |
Datief | nominatief | nominatieven |
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [ˈnoːminatif, ˈnoʊ̯minatif], meervoud: [ˈnoːminativ̊ə(n), ˈnoʊ̯minativ̊ə(n)]
- Belgies: [ˈnoːminatiˑf], meervoud: [ˈnoːminatiˑv̊ə(n)]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Nominatief, 'n vorm van 'n woord in flekterende tale.
- Nominatief, 'n woord in die nominatief.