vormduur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vormduur |
- vorm•duur
- (polimeertegnologie) Die lewensduur van 'n vorm waarin polimere gegiet, geblaas of ingespuit word. [1]
- 'n Hoë vormduur is wenslik, omdat 'n nuwe vorm kosbaar is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vormduur |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|