Gaan na inhoud

vors

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vors    vorste  
vors
   
(lêer)
'n Erflike regeerders soos 'n prins of 'n koning.
Daar is geglo dat priester Johannes die vors van 'n magtige Christenryk iewers in Asië was.

    Vertalings

  Vertalings:    vors
Engels: prince(en)
Nederlands: vorst(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vors  
Verlede Tyd  ek  het gevors        
Bestudeer; navors; ondersoek doen na iets.
Sy is besig om na hul geheime te vors.
navors

    Vertalings

  Vertalings:    vors
Engels: vors(en)
Nederlands: vorsen(nl)