vraagteken

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vraagteken | vraagtekens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vraagtekentjie | vraagtekentjies |
Woordafbreking
- vraag•te•ken
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Leesteken wat mens aan die einde van 'n vraag sit.
Voorbeeldsinne
- Sit 'n vraagteken agter die sinne wat vrae stel. My kop draai met vraagtekens.
Vertalings
Vertalings: vraagteken | |||
---|---|---|---|