vraag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vraag | vrae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vragie | vragies |
- 'n Sin of frase wat gebruik word om inligting te versoek.
- Iets waaroor iemand wonder; probleem, kwessie, vraagstuk.
- (ekonomie) Behoefte aan goedere en dienste.
- Die kind vra die onderwyser 'n vraag.
- Die vraag is of hy gaan bedank of nie.
- Die vraag na olie het die afgelope jaar sterk gestyg.
- 1. Daar is altyd 'n vraagteken (?) na 'n vraag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vraag | vragen |
| Vertalings: vraag | |||
|---|---|---|---|