vrat
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vrat | vratte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vratjie | vratjies |
Woordafbreking
- vrat
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Eendagtige of horingagtige uitgroeisel op die vel.
Voorbeeldsinne
- Vratte is baie algemeen en die meeste mense kry dit die een of ander tyd.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrat.
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [vrɑt]
-
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
- enkelvoud verlede tyd van vreten
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik vrat.
- 2.: Jij vrat.
- 3.: Hij, zij, het vrat.
.