vroeë
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vroeg | vroeë | vroegs | |
Vergrotend | vroeër | vroeërs | ||
Oortreffend | vroegste |
- Attributiewe vorm van vroeg; kort na die begin van iets of voor die verwagte tyd.
- Hammanskraal is na 'n vroeë veeboer, Hamman, vernoem, wat 'n kraal hier gebou het om sy vee teen roofdiere te beskerm.
- Hy het 'n vroeë dood gesterf.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|