vroeg
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vroeg | vroeë | vroegs | |
| Vergrotend | vroeër | vroeërs | ||
| Oortreffend | vroegste | |||
- Die tyd kort na die begin van iets.
- Voor die verwagte tyd.
- Hy het vroeg in die wedstryd gestruikel en geval.
- Sy het vroeg by die partytjie opgedaag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|