vroetelpappie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vroetelpappie | vroetelpappies |
- vroe•tel•pap•pie
- 'n Ryk man wat 'n jonger vrou met geld of geskenke oorlaai in ruil vir seksuele gunste.
- Verhoudings tussen minderjarige meisies en vroetelpappies is aan die toeneem.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Vroetelpappies neem toe, sê verslag, republikein.com.na, 20 Julie 2004