vuurtoring
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vuurtoring | vuurtorings |
- vuur•to•ring
- 'n Hoë gebou -gewoonlik by die kus- wat lig uitstraal om skepe te help om veilig hulle koers te bepaal.
- Kaap Agulhas aan die suiderpunt van Afrika het 'n bekende vuurtoring.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vuurtoring.