vygie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vygie | vygies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vygietjie | vygietjies |
- Hulp:IPA: [ˈfəi̯.xi]
-
(lêer)
- (plantkunde) Vetplant van die familie
Aizoaceae, wat veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom.
- Vygies is baie gewild as pot- of tuinplante.
| Vertalings: vygie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vygie.