vetplant
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vetplant | vetplante |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vetplantjie | vetplantjies |
Woordafbreking
- vet•plant
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) 'n Plant wat water in sy weefsels kan stoor.
Voorbeeldsinne
- Die aalwyn of aalwee (Aloe) is 'n eensaadlobbige vetplant.
Hiponieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vetplant.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vetplant v/m | vetplanten |
Verkleinwoord | vetplantje | vetplantjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈvɛt.plɑnt]
-
(lêer)
Woordafbreking
- vet•plant