Gaan na inhoud

waad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
waad
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  waad 
Verlede Tyd  ek   het gewaad        
deur vlak water loop
Dit is nuttig om jou rugsak waterdig te maak, veral as jy deur water sal moet waad.
Waadvoël

    Vertalings

  Vertalings:    waad
Engels: wade(en)
Nederlands: waden(nl)