waag
Voorkoms
- waag
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | waag |
| Verlede Tyd | ek | het gewaag |
| Verlede deelwoord | gewaagde | |
- iets doen wat riskant is
- Nie een van hulle sou dit waag om so'n gewaagde rok na hul bekendstellingsbal te dra nie.[1]
| Vertalings: waag | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Angelique en die boekanier; Dina Botha; Penguin Random House South Africa, 2017 ISBN 9780799385076