wandel
Voorkoms
-
(lêer)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wandel |
| Verlede Tyd | ek | het gewandel |
| Teenwoordige deelwoord | wandelende | |
| Verlede deelwoord | gewandelde | |
- wan•del
- Om te kuier as sport
- Laat my langs die heide wandel,
Waar die heiderosies blom
Waar uit bossies en groen weiland
Nuwe lenteliedjes kom.[1]
| Vertalings: wandel | |||
|---|---|---|---|