waterblommetjiebredie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterblommetjiebredie | waterblommetjiebredies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waterblommetjiebredietjie | waterblommetjiebredietjies |
- wa•ter•blom•me•tjie•bre•die
- (voeding) 'n Suid-Afrikaanse bredie of vleis, tipies lam, met waterblommetjies daarin.
- Die blomkoppies van die plant word tussen Julie en Augustus gepluk, waterblommetjiebredie word dus meestal in die winter voorberei.
| Vertalings: waterblommetjiebredie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterblommetjiebredie.