waterblommetjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterblommetjie | waterblommetjies |
- wa•ter•blom•me•tjie
- (plantkunde)
Aponogeton distachyos, 'n waterlelie wat in die Wes-Kaapse damme en vleie groei.
- Waterblommetjies is gunstelingveldkos en word ook aangeplant omrede mense dit in waterblommetjiebredie verwerk.
| Vertalings: waterblommetjie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterblommetjie.