waterorrel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterorrel | waterorrels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waterorreltjie | waterorreltjies |
- wa•ter•or•rel
- Vertoning van spuitfonteine wat op die maat van musiek spuit.
- Die Alexandriese ingenieur Ktesibios het die waterorrel in die derde eeu voor Christus uitgevind.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|