weermag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| weermag | weermagte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| weermaggie | weermaggies |
-
(lêer)
- weer•mag
- Die volledige versameling van alle gewapende magte van 'n land wat bedreigings van buitelandse vyande moet teëstaan en afweer - en indien dit só besluit word, ander lande of magte buite die grense aanval. Dit sluit gewoonlik ten minste die leër, vloot en lugmag in.
- Na afloop van die Tweede Wêreldoorlog was die ganse Duite weermag ontbind.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|