Gaan na inhoud

weight

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord weightweights
  1. Gewig, die krag wat 'n voorwerp uitoefen omdat hy deur swaartekrag na onder getrek word.
  2. Gewig, 'n voorwerp met genoegsame massa, dikwels gemaak van 'n digte stof soos bv. lood, wat spesifiek vir sy gewig gebruik word.
Counterweight, paperweight.