welvaart
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
welvaart | — |
- wel•vaart
- (ekonomie) Voorspoed en rykdom; die mate waarin behoeftes met die beskikbare middele bevredig word; vooruitgang; gesondheid.
- Vrede en ekonomiese welvaart het kuns en kultuur in Parys laat floreer, en talle meesterwerke in die literatuur, musiek, toneelkuns en beeldende kunste het in die tydperk ontstaan.
Vertalings: welvaart | |||
---|---|---|---|