Gaan na inhoud

werkwoordvorm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  werkwoordvorm    werkwoordvorme  
werk•woord•vorm
(grammatika) Die vervoeging van 'n werkwoord.
Dit is aangedui dat hede, verlede en toekomsuitdrukking in Afrikaans met die werkwoordvorm as sodanig niks te make het nie.[1]
werkwoordsvorm

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands werkwoordsvorm(nl)
  1. Wybenga D.M.; Grammatiese Tydsvergestalting in Afrikaans - 'n Linguistiese ondersoek aan die hand van enkele Afrikaanse kortverhale; Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys; September 1983