Gaan na inhoud

werp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek werp  
Verlede Tyd  ek  het gewerp    
Teenwoordige deelwoord werpend   
Verlede deelwoord geworpe   
   
(lêer)
werp
Met 'n kragtige swaai van die arm iets uit die hand gooi; smyt.
Hy werp die bal na die ander kant van die veld.
Worp
Werp lig op 'n saak (aan die kaak stel; verduidelik).

    Vertalings

  Vertalings:    werp
Engels: throw(en)
Nederlands: werpen(nl)
Xhosa: binza