wet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wet | wette |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wetjie | wetjies |
- As jy die wet oortree en gevang word, sal jy sal gestraf word.
- Volgens Newton se derde wet is daar vir elke aksie 'n gelyke maar teenoorgestelde reaksie.
- God het sy wet op die berg Sinai aan Moses oorhandig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|