wewenaar
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wewenaar | wewenaars |
Betekenisse
- 'n Man wat voorheen getroud was, maar nou ongetroud is nadat sy eggenote gesterf het. Die manlike ekwivalent van weduwee.
- Knapsekerwel.
Vertalings
Vertalings: wewenaar | |||
---|---|---|---|