wiele

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wiel     wiele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wieletjie     wieletjies  

Woordafbreking

wie•le

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Meervoud van wiel; meer as een wiel.
  2. (informeel) Verwys na persoon se motor as vervoermiddel.
  3. (informeel) Wanneer iets in die haak is, wanneer dit reg is.

    Voorbeeldsinne

  1. 'n Sluitweer-remstelsel verhoed dat die wiele gly en te verseker dat die wiele aanhou vorentoe rol.
  2. Ek sien jy het toe nuwe wiele gekry?
  3. Wil jy nie 'n baadjie aantrek nie? Nee, ek is wiele, dankie!

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wheels(en)
Nederlands: wielen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wiele.