wiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Wiel met speke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wiel     wiele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wieletjie     wieletjies  

Woordafbreking

wiel

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Ronde toestel wat om 'n as kan draai om sodoende beweging, vervoer of die verrigting van arbeid deur masjiene moontlik te maak.

    Voorbeeldsinne

Vir 'n wiel om te draai moet 'n draaimoment op die wiel se as uitgeoefen word.

    Spreekwoorde

«Skouer aan die wiel sit.»
Span alle kragte in.
«'n Stok (speek) in die wiel steek.»
Iemand teenwerk. Voorkom of belet dat iets gebeur.
«'n Vyfde wiel aan die wa.»
Iemand wie se hulp onnodig is of las veroorsaak.

    Vertalings

  Vertalings:    wiel
Engels: wheel(en)
Nederlands: wiel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wiel.