wildplaas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wildplaas | wildplase |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wildplasie | wildplasies |
- wild•plaas
- 'n Plaas waar oorwegend, indien nie uitsluitlik nie, met wild geboer word.
- 'n Wildplaas is meermale 'n groot plaas wat tot onlangs vir bees-, skaap- of selfs saaiboerdery gebruik is, maar wat in die huidige ekonomiese klimaat beter vir wildteling presteer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildplaas.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|