wild
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wild | — |
-
(lêer)
- Wilde diere wat vry in die natuur voorkom, wat besigtig of gejag kan word.
- Ons het baie wild die naweek gesien.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | wild | wilde | wilds | |
| Vergrotend | wilder | wilders | ||
| Oortreffend | wildste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| wilde | wildes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die wildste | |||
- Ongetem; diere of plante wat nie deur mense mak gemaak of geplant is nie.
- Iets woes; nie kalm nie; onbeskaaf.
- Iets met 'n skerp geur.
- Die dier is wild en onvoorspelbaar. Wilde diere kan onvoorspelbaar wees.
- Sy is wild. Sy is 'n wilde meisie.
- Die vleis is wild gegeur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | wild o | — |
- Hulp:IPA: [ʋɪɫt]
-
(lêer)
- Diere wat vry in die natuur voorkom; hoofsaaklik: waarop jag gemaak kan word.
- Die vrye natuur of wat buite die samelewing plaasvind.
- Ontelbaar; onsydige kollektivum.
- 1.: «Zuid-Afrika is beroemd voor zijn wild.»
- Suid-Afrika is beroemd vanweë sy wild.
- 2.: «FLORA HARLEMICA; of Naemlyst der Planten rondom Haarlem in het Wild groejende.[1]»
- Flora Harlemica of lys van plante se name wat rondom Haarlem in die natuur groei.
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | wild | |
| Verboë | wilde | |
| Partitief | wilds | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | wilder | |
| Verboë | wildere | |
| Partitief | wilders | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | wildst | |
| Verboë | wildste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het wildst(e) | |
- Ongetem, buite die menselike samelewing
- Onagsaam, gewelddadig
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands