wissel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wissel | wissels |
- wis•sel
- Verskuifbare spoor wat 'n trein van trajek laat verander.
- (ekonomie) Skuldbewys; bankdokument wat betaling reël of waarborg.
- Die ongeluk is deur 'n wissel wat vasgehaak het veroorsaak.
- Die transaksie word met gewaarborgde wissel beklink.
| Vertalings: wissel | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wissel |
| Verlede Tyd | ek | het gewissel |
| Teenwoordige deelwoord | wisselend | |
- Omruil; vir iets ander ruil.
- Verander; varieer; deur iets anders vervang.
- Waar kan ek rande vir euro wissel?
- Net soos met jeans, wissel denimrompe se kleure in skakerings van blou, wat wissel van baie lig tot baie donker.
| Vertalings: wissel | |||
|---|---|---|---|