wolhaarpraatjies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  —     wolhaarpraatjies  

Woordafbreking

wol•haar•praat•jies

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Onverantwoordelike geklets; bogpraatjies; skinderstories.

    Voorbeeldsinne

Ek glo dit nie, dis sommer wolhaarpraatjies.

    Verwante woorde

wolhaarstorie

    Vertalings

  Vertalings:    wolhaarpraatjies
Engels: rumors(en)