wolhaarstorie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wolhaarstorie | wolhaarstories |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wolhaarstorietjie | wolhaarstorietjies |
- wol•haar•sto•rie
- Versinsel wat as die waarheid voorgehou word.
- Die Vrye Weekblad bevind hierdie "inligting" as 'n wolhaarstorie wat weens 'n foutiewe beriggewing van die Weekly Mail ontstaan het.
| Vertalings: wolhaarstorie | |||
|---|---|---|---|