wolkekrabber
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wolkekrabber | wolkekrabbers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wolkekrabbertjie | wolkekrabbertjies |
- wol•ke•krab•ber
- (boukunde) 'n Baie hoë gebou wat in bewolkte weer lyk of dit in die wolke in verdwyn.
- Die bewoonbaarheidskriterium onderskei wolkekrabbers van torings en maste.
| Vertalings: wolkekrabber | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolkekrabber.