Gaan na inhoud

lettergreep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lettergreep     lettergrepe  
Hierde samestelling van letter en greep is sedert 1649 uit die vroeë Nieu-Nederlands bekend. Dit is 'n leenvertaling van die Griekse term συλλαβή wat "wat saam gevat is" beteken.[1]
(taalkunde) 'n Deel van 'n woord wat 'n klank voorstel.
Die woord "kat" het een lettergreep, maar "water" het twee.
Terloops, die woord water bestaan uit 'n oop (wa-) en 'n geslote lettergreep (-ter).
'n Oop lettergreep eindig in 'n klinker, terwyl 'n geslote lettergreep in 'n medeklinker eindig.
Die woord klipperig het drie lettergrepe, klip - pe - rig (een oop en twee is geslote).
woord, woordafbreking

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lettergreep.

    Vertalings

  Vertalings:    lettergreep
Engels: syllable(en)
Grieks: συλλαβή(el)
Nederlands: lettergreep(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lettergreep v/m lettergrepen
Hulp:IPA: [ˈlɛ.tər.ˌɣrep]
   
(lêer)
let•ter•greep
(taalkunde) Lettergreep; deel van 'n woord.
«Het woord "kat" heeft maar een lettergreep, maar "water" heeft er twee.»
Die woord "kat" het een lettergreep, maar "water" het twee.