Gaan na inhoud

worsbroodjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Worsbroodjie met tamatiesous.
Enkelvoud Meervoud
  worsbrood     worsbrode    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  worsbroodjie     worsbroodjies  
wors•brood•jie
(voeding) Wors op 'n broodrolletjie.
Ons eet vanaand worsbroodjies.

    Vertalings

  Vertalings:    worsbroodjie
Engels: hot dog(en)
Nederlands: worstenbroodje(nl)