wors
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wors | worse, worste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| worsie | worsies |
-
(lêer)
- wors
- (voeding) Vleis wat in 'n derm of membraan gestop is.
- Kan ek nog 'n stukkie wors kry?
- 'n Wors het twee ente (elke saak het twee kante).
- Wors in 'n hondehok soek (iets op 'n onwaarskynlike plek soek).
- Wors van iemand maak (totaal verpletter).
| Vertalings: wors | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wors.