yk
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | yk |
| Verlede Tyd | ek | het geyk |
| Teenwoordige deelwoord | ykend | |
| Verlede deelwoord | geykte | |
- Hulp:IPA: [ə̟i̯k]
-
(lêer)
- 'n Instrument volgens standaarde instel; op 'n juiste skaal bring; kalibreer.
- Erken en dikwels gebruik; tot vervelens toe herhaal.
- Hierdie weegskaal moet reëlmatig geyk word.
- Die uitdrukking is al geyk.
| Vertalings: yk | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| yk | yke |
- 'n Merkteken; die stempel op mate en gewigte.
- Die pipet se yk is besig om te verdof.
| Vertalings: yk | |||
|---|---|---|---|